
Skei jy jou af van die kerk?
Spr 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Dit was in 1969, my matriekjaar dat Frank Sinatra die trefferlied “My Way” bekend gestel is. “I did it my way”, was die refrein en dit het ons daardie jare baie goed gepas. Ons was destyds die geslag wat werklik anders wou wees, ‘n geslag wat alles “my way” wou gedoen het. Ons wou werklik vry wees. Vry van konvensie, vry van eentonige eenvormigheid, vry van gesag. Ons wou alternatief wees en daarom wou ek ook nie meer kerk toe gaan nie. Woordverkondiging: Spr 18 Luk 5, Ds Gustav Opperman, GK Colesberg.
Bron: Lees: Lukas 15:11-32
Teks Spr 18:1 Hy wat hom afskei, soek sy eie begeerte; hy bestry alles wat waarlik tot voordeel strek. Tema: Daar vir my Verlosser. Daar vir mekaar.
Psalms: 100:1-4; 40:4,5; 116:1,10; 147:1,2
Musiekbesonderhede:
1)Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/