top of page

Sinkende kerkboot

Luk 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Daar waai op die oomblik in hierdie land ‘n plunderwind en hy waai al hoe sterker by die dag. Op die oomblik in hierdie land is daar ‘n plundergees los. ‘n Ieder en ‘n elk, van die hoogste president tot die eenvoudigste plakker, almal wil eenvoudig net als gryp waarop hulle hul hand kan neerlê, van die skatte in die staatskas tot die munisipale koperkrane op die sypaadjies, tot elke stukkie grond aan die ander kant van die heining. Diegene op die Here se kerkboot sal ook hierdie wind aan die dakkappe hoor ruk. Hulle sal ook ervaar hoe hulle in die branders wil verdrink, net soos al die ander bote oop die water, al die handelskepe, vissersbote, ook elke ander “party boat”, wat daar ronddryf. Die vraag is net wat gaan ons, ons op die kerkskip daaromtrent doen?

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page