top of page

Sien jy nie kans vir 2020? Moeg? Moedeloos? Is alles tevergeefs?

Preek Prediker 1 - Woorde uit sy Woning

Die mens se moeite, jaar in en jaar uit bring vir hom geen profyt nie. Sy gejaag na sukses, kennis, geld, geLukas en seksuele plesier bring hom nêrens. Ons sien dit met elke feestyd. Dan is daar ook diegene wat sê: “Nou het ek genoeg gehad. Nou het ek hard genoeg probeer. Hard genoeg probeer om hierdie verhouding te red, Hard genoeg probeer om 'n sukses van my werk te maak, Hard genoeg probeer, Dis alles tevergeefs. Ek wil nie meer lewe nie. Laat ek maar 'n einde daaraan maak! Bron: Prediker 1 Sien jy nie kans vir 2020 nie ... die nuwe jaar nie? Moeg en moedeloos? Is alles tevergeefs? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2017 12 31 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 481
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page