top of page

Selfmoord
Preek Matthéüs 27 - Woorde uit sy Woning
Selfmoord is een van die vinnigste groeiende oorsake van sterftes in die wêreld. Oor die laaste 45 jaar het dit 60 persent toegeneem. Mense neem hulle eie lewe, omdat hulle glo dit is wat hulle verdien. Hulle het gesondig en hulle skuld is onvergeeflik. Jy is ‘n mislukking. Jy verag jouself. Jy haat jouself en jy wens daar kan ‘n einde aan kom! Woordverkondiging Mat 27, ds Gustav Opperman,. Dit het die afgelope paar dekades die gebruik geword om die woorde wat op sonde dui te versag so het ‘n hoer ‘n gesellin geword so word die daad van sodomie ‘n selfde geslag verbintenis genoem so het die moord op ou mense en terminale siekes ‘n genade dood geword en so word selfmoord nou selfdood genoem. So word ons gelei om die aaklige werklikhede rondom ons te aanvaar en maar daarmee saam te leef. Die voorkoms van selfhaat in die Westerse wêreld het deesdae die afmetings van ‘n pandemie aangeneem, amper erger as die Covid virus waarvan ons elke dag hoor. Ons praat nie meer net van individue wat hulself haat nie, maar van hele gemeenskappe, hele volke en nasies. Die ganse blanke beskawing van Duitsland tot Amerika lei aan ‘n kollektiewe skuldgevoel. En as jy nie skuldig voel nie, word jy daagliks deur jou eie media daaraan herinner om wel skuldig te voel. Bron: Matheus 27:1-5 Teks: Mat 27:5 “En hy het die silwerstukke in die tempel neergegooi en weggeloop en homself gaan ophang”. Selfmoord Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2021 05 09 Musiek gebruik in die video: Met dank en waardering: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 125
bottom of page