
Roep tot die Here!
Gen 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Van twee kante word gelowige bedreig: Hy kan of verswelg word deur die weelde en die gerief in die liggies van die stad, of hy kan so opgaan in prestasie dat hy uiteindelik sonder God geestelik versmoor. Wat sal die gelowige onder hierdie omstandighede doen?
Bron: Lees: Gen 4 en Op 18
Teks Gen 4:26(b): Toe het hulle die Naam van die HERE begin aanroep.
Tema: Roep tot die HERE
Psalms: 48:1,5; 68:3; 43:3,4; 86:3,5
Opnamedatum: 2025 01 12
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/