top of page

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe!
Preek Psalms 74 - Woorde uit sy Woning
Psalm 74:12 Roep na God by die puinhope van die kerk. ds Gustav Opperman Asaf staan by die puinhope van die tempel en hy leer ons bid. Hy leer ons bid daar waar die geloofgemeenskap by die puinhope van die kerk staan. Hierdie gebed geskied teen die agtergrond van God se skeppingsmag. Wanneer die magte van chaos, wanhoop, vernietiging en revolusie alles omver gegooi het, dan is die HERE, as God van die skeppng nog steeds in beheer. Telkens in die geskiedenis bewys Hy dit: met die uittog uit Egipteland, met Christus aan die kruis en uiteindelik met sy oorwinning oor die Dier en die Antichris. position: 776
bottom of page