top of page

Resep vir Gebed

Jes 62 Dan 9 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning ​

Die ballinge kon met reg sê hulle bid vas teen 'n koperplaat wat al hulle gebede terugkaats, dag vir dag, nagte deur. Alles bly net stukkend en vervalle: ons lewens , die lewens van my kinders, my land, my mense, my kerk, stukkend en vervalle ...

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page