top of page

Pad na die Ewige Lewe

Preek Psalms 16 Heidelbergse Kategismus 17 - Woorde uit sy Woning

Êrens in die toekoms, sou daar Iemand wees wat die onafwendbare sou afwend, sou daar Iemand wees wat uit die kloue van die dood sou ontsnap. Hierdie is die 25ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Die duimdruk om by direk by hierdie Kategismus Troosreeks uit te kom, is: Troos uit die Psalms PLptUYi1TvSsqCGT3V43AHTRf6RDGRkKZl Bron: Psalm 16 HK 17 Vr 45 Ps#25 Pad na die Ewige Lewe Troosreeks: Bely uit die Psalms #25 Ds Gustav Opperman (2017 08 2 position: 537

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page