top of page

Opgestaan vir my!

Luk 23 HK 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Geliefdes, hoe het ons die Evangelie ontvang? En hoe luister ons daarna? Sê ons vir onsself:  Hierdie pragtige skoongewaste klere is goed en gaaf. Ek sal dit graag eendag wil aantrek, maar vereers sal ek 'n rukkie langer in die ou bekende grafklere wil rondloop. Of dalk het ons al  die skoongewaste klere in dankbaarheid ontvang. Maar, wat 'n stryd om daardie klere skoon te hou! 


Bron: Lees Luk 23:50-24:12; 

Heidelbergse Kategismus Sondag 17 

Vraag 45:  Watter nut het die opstanding van Christus vir ons? 

Antwoord:  Ten eerste het Hy deur sy opstanding die dood oorwin  sodat Hy ons die geregtigheid  die geregtigheid wat Hy deur sy dood verwerf het,  deelagtig kon maak.   Ten tweede word ons nou ook deur sy krag  tot 'n nuwe lewe opgewek.   Ten derde is die opstanding van Christus  vir ons ’n betroubare waarborg  ‘n betroubare waarborg van ons salige opstanding. 

Sing: Ps. 145:1,9,10,12; 97:6,7; 89:6,17; 149:1,2 

Tema: Die nut van die opstanding 

Opnameddatum: 2024 03 31  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page