top of page

Op pad na die hemelse erediens

Rom 15:11 Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God

So beur hy vorentoe. So laat hy die jeugtoon altyd verder dra. So is hy besig om siele te wen vir die hemelse erediens. As jy die essensie van die mensdom se probleem wil verstaan en God se antwoord daarop, volg die Romeinereeks: Reg voor God Sondae op @WoordeuitsyWoning. Vind al die vorige video’s in hierdie reeks maklik op ons webblad: woordeuitsywoning.com, tesame met meer as 800 ander preke, Bybelstudies, Helpende Woorde en Geskiedenisvideo’s.  Na bykans twee duisend jaar het hierdie brief soos die res van die Bybel die toets van die tyd weerstaan en skitter dit vandag eers met dringende aktualiteit.  Paulus, die slaaf van Jesus Christus, het 'n voorneme gehad om die christene in Rome te besoek. Om verskeie redes kon hy nie hierby uitkom nie en daarom skryf hy toe aan hulle 'n brief... 'n merkwaardige brief. Hierin word die hoof leerstellinge van dit wat hy die die Goeie Nuus noem, uiteengesit en verduidelik.   Die brief aan die Romeine sou later die fundamentele dokument van die Christelike leer word. Op hierdie reis preke deur Romeine begelei Ds Gustav Opperman jou.  

Bron: Romeine 15:11

Opnamedatum: 2021 06 13  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  

Intro Music: 1) Sarabande Artist: Joel Cummins YouTube Audio Library License  

2) Outro 2022 Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page