
Oordeel oor die Kerkraad
Ps 82 Ds G Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
Die belangrikste vergadering in die wêreld is nie die Verenigde Nasies of die Suid-Afrikaanse Parlement of die Amerikaanse Kongres wat bymekaar gekom het nie. Die belangrikste vergadering in die wêreld is daardie kerkraadsvergadering waar die ouderlinge, partykeer die ouderlinge saam met die diakens, bymekaar kom en hulleself voor die Almagtige God stel. Volg die Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.
Bron: Psalm 82
Opnamedatum: 2017 03 06
Music used in this video: 1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 82:1 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/