top of page

Onse Kategismus vir Kinders

Lokfilm 5 Die Vergrootglas Woorde uit sy Woning

Eerste uitsending: Sondag 8 Januarie 2023 om 17:00. Volg elke Sondagmiddag die reeks kort video’s (ongeveer 15 minute elk) waarin Bybelse waarhede deur die Heidelbergse Kategismus interaktief en spelenderwys met ‘n groepie kinders verduidelik word. Die aanbieder is ds Faan Smit, GK Heidelberg. Faan het ‘n besondere talent ontvang om die Skrifwaarhede verstaanbaar en aanskoulik oor te dra. Ons glo dit sal aanklank vind by ouers, kinders, kerkrade en kategete tegelyk en ‘n leemte vul. Ons vra u voorbidding en ondersteuning vir hierdie groot projek.  


Bron: Heidelbergse Kategismus 

Opnamedatums: 2022  


Musiek gebruik in hierdie video: Musiekverwerking: Henning Dafel  

Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page