top of page

Ons word bewaar

Joh 17 Ds G Opperman Voorbereiding GK Outjo Nagmaalreeks 16a @WoordeuitsyWoning ​

Here, hou tog net my en my geliefdes in hierdie lewe aan die lewe, in hierdie lewe! Dit is nie die gebed van ons Here Jesus Christus in ons Skrifgedeelte nie. Dit is nie die gebed wat Hy daardie aand voor sy kruisiging gebid het nie. Hy vra nie vir ons bewaring in hierdie lewe nie, maar vir ons bewaring tot in die ewige lewe. En daar lê die verskil, ‘n oneindige verskil. Voorbereiding: Joh 17, Ds Gustav Opperman, GK Outjo.  


Hy vra nie vir sy apostels se veilige tuiskoms hier op aarde nie, maar vir ons almal veilige tuiskoms by ons hemelse woning, want hierdie wêreld is in die greep van die Bose en die Bose sal alles, alles in sy vermoe doen om te verhoed dat God se kinders die hemelse heerlikheid bereik.  So, wanneer ons hierdie gebed lees, dan moet ons besef wat alles daardie nag op die spel was en wat vandag nog op die spel is.  


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. 


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. 


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping 


Bron: Johannes 17 

Opnamedatum: 2023 -5 14  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page