top of page

Ons was bly!

Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Ken u daardie gevoel? Daardie dag toe u by die kerk uitgestap het en dit gevoel asof jy sweef. Daardie dag toe jy van jou knieë af opgestaan het en jy was soos die wat droom, want jy het gevoel hoe die lewende God jou optel, want jy het gevoel hoe die HERE, Here jou uit die water uit optrek, daar waar jy besig was om te verdrink! Daardie dag toe die almagtige God jou weer hoop gegee het? 

Bron: Lees Ps. 126 

Teks: Ps. 126:5 Die wat met trane saai, sal met gejubel maai. Tema: Eers trane, dan vreugde Psalms: 9:1,7,8; 9:12,14; 66:1,4; 66:7,8

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page