top of page

Ons was bly!
Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Ken u daardie gevoel? Daardie dag toe u by die kerk uitgestap het en dit gevoel asof jy sweef. Daardie dag toe jy van jou knieë af opgestaan het en jy was soos die wat droom, want jy het gevoel hoe die lewende God jou optel, want jy het gevoel hoe die HERE, Here jou uit die water uit optrek, daar waar jy besig was om te verdrink! Daardie dag toe die almagtige God jou weer hoop gegee het? Psalm 126, ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
bottom of page