top of page

Ons huwelik ten goede

Rom 8 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bly ek vas staan in die huwelik, beteken dit nie noodwendig dat God net met fyn skuurpapier liggies aan my gaan vryf nie. Hy moet dikwels eers baie hout afhaal, met ‘n growwe rasper en beitel baie hout afhaal, voordat ons omvorm gaan word na die beeld van Christus. Woordverkondiging: Rom 8:18-30 Ds Gustav Opperman  


Bron: Lees Rom 8 :18-30  

Teks: Rom 8:28,29   En ons weet  dat vir hulle wat God liefhet,  alles ten goede meewerk,  vir hulle wat na sy voorneme geroep is.  Want die wat Hy vantevore geken het,  dié het Hy ook vantevore verordineer  om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun 

Tema: Die huwelik 

Psalms: Ps 128:1,4 

Opnamedatum" 2024 08 28  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page