top of page

Ons hulp is in die HERE

Psalm 124 Ds G Opperman Ps Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Daar is 'n element van waarheid daarin dat hierdie bedreiging 'n geestelike bedreiging is, maar die bedreiginge wat teen ons kom, is nie net geestelik nie. 'n Geestelike bedreiging kom in die vorm van mense, want dit is mense wat deur daardie gees gedryf word. En wat sou die gelowige gemeenskap se situasie gewees het as die Here nie vir hulle was nie! Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.  

Bron: Psalm 124 

Opnamedatum: 2019 04 01  

Music used in this video: 

1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 124:1,4 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble)  

Administratiewe Buro  Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika  Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042  bestellings@gksa.co.za Toestemming: Ds Eric Kayayan  

Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page