top of page

Onderste trappe van die hel

Preek Matthéüs 22 Heidelbergse Kategismus 16 - Woorde uit sy Woning

Ons bid dat ons onse HERE Jesus Christus beter sal leer ken en dat ons met groter begrip hier uit sal gaan ... vir die diepte van die lyding wat Hy namens ons ervaar het. Teks: Mat 27:39 En die verbygangers het Hom gesmaad 27:41 En so het ook die owerpriesters saam met die skrifgeleerdes en ouderlinge gespot 27:44 En op dieselfde manier het die rowers wat saam met Hom gekruisig was, Hom ook beledig. Heidelbergse Kategismus Sondag 16 Vraag 44: Waarom volg daar: “ en neergedaal het na die hel?” Antwoord: Sodat ek in my swaarste aanvegtinge verseker kan wees en myself volkome kan vertroos dat my Here Jesus Christus my van die hel se benoudheid en pyn verlos het. Hierdie verlossing het Hy bewerk deur sy onuitspreeklike angs, smarte en verskrikking wat Hy ook aan sy siel deur sy hele lewe, maar veral aan die kruis gely het. position: 712
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page