top of page

Om by die HERE te wees!

Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Nagmaalreeks 15b @WoordeuitsyWoning ​

Om te verstaan dat God heilig is en dat jy ‘n nietige sondaarmens is ...Ddit plaas jou op die eerste trappie van die Here se genade. En ek weet en my siel weet:  Dis wat ek nodig het, so nodig het! Dis wat maak dat ek die Nagmaalbeker met altwee hande vasgryp. Hebr 12: Nagmaal te GK Innesdal, ds Gustav Opperman  @WoordeuitsyWoning    Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.  


Waarheen is u op pad? Waarheen is ons op pad?  Die sakrament van die heilige nagmaal sê vir ons  waarheen ons op pad is ... ons is op pad na die hemelse feesmaal, die bruilofsmaal van die Lam, soos ons formulier dit stel.  Dis die eindpunt van die Christelike wedloop, wat hier in Hebreërs 12 beskryf word.  Hierdie fees vind plaas in ‘n plek, ‘n plek wat vir ons in drie verse beskryf word, maar wat  so skitter in heerlikheid so skitter in genade so skitter in vreugde dat ons eintlik die hele Bybel nodig het om dit ten volle te beskryf ... en om dan te weet dat alles nog nie gesê is nie ... en dit tot in ewigheid nooit gesê sal word nie.  


Bron: Hebr 12 

Opnamedatum: 2023 02 19  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page