top of page

Noodkreet van die Weste

Hand 16 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Hier in Handelinge 16 lees ons van die begin van die mees suksesvolste inval die wêreldgeskiedenis: ‘n inval geloods deur ‘n paar manne, draers van God se Woord, gedryf deur God se Gees. Woordverkondiging: Hand 16, ds Gustav Opperman op Diamantvallei. Ons Woorde uit sy Woning video's troos, waarsku en leer.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page