top of page

Net EEN Messias, Jesus Christus (Volledige Erediens

Ps 72) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees 1 Kon 4:20-34; Psalm 72 

Teks: 72:17,18  Geloofd sy die HERE God, die God van Israel,  wat alleen wonders doen!  En geloofd sy vir ewig sy heerlike Naam!  En laat die hele aarde met sy heerlikheid vervul word!  Amen, ja amen. 

Tema: Net een Messias: Jesus Christus 

Sing Psalm 72:2,4; 72:6,7; 72:8,9; 72:10,11 

Agtergrond tot die preek: Ons sien dit reeds in die Ou Testament: Hierdie God wat ons dien is nie ‘n stamgod nie. Hy kan nooit ‘n eksklusiewe Israel god of Afrikanergod wees nie. Hy is die Skepper van hemel en aarde en van elke nasie hier op aarde. Die hele aarde moet immers met sy heerlikheid vervul word!   

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Gemeentesang GK Colesberg olv Connie Kleyn; Orrelis: Nicolaas Vorster

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page