top of page

My Verlosser leef!
Preek Job 19 - Woorde uit sy Woning
Almal van ons ken iets van daardie Job-gevoel, het al iets al van Job se mismoedigheid beleef ... wanneer dinge vir een of ander onverklaarbare rede teen jou begin draai en jy die een teenspoed op die ander begin optel. Hoekom? Hoekom ek? Hoekom juis nou? Woordverkondiging Job 19 & 42, ds Gustav Opperman,. Besoek asb in op ons YouTube-kanaal vir bykans 550 preke, Bybelstudies en reekse, asook ons gewilde dagstukkies: Helpende Woord. Partykeer, is die ellende en teenspoed so erg ... dat die predikant of die ouderling so stomgeslaan is ... dat hulle ook nie anders kan ... as om maar stil te bly nie ... Dan sit hulle daar sonder dat iemand ‘n woord met hom of haar praat, want hulle het gesien dat die smart baie groot was (2:13). Een ding is duidelik uit die boek Job: niemand kan met God in ‘n argument tree nie ... Kyk, ek is te gering. sê Job aan die einde van die boek. Wat kan ek U antwoord? Ek lê my hand op my mond. Een maal het ek gespreek, maar sal nie meer antwoord nie, ja, twee maal, maar ek sal nie voortgaan nie (Job 39:37,38). Bron: Job 19:13-27, Job 42:7-9 My Verlosser leef! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2018 10 14 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 190
bottom of page