
My siel kom tot rus Ps 131
Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
As ons self sit met 'n hoë hart, as ons self kyk met 'n trotse oog, as ons self wou wandel in groot en wonderbare dinge, dan sal ons ook op die lange duur nie met onsself kan klaarkom nie. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 131
Opnamedatum: 2019 08 05
Musiek gebruik in hierdie video: Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
2) Psalm 131: 1,3 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za Toestemming: Ds Eric Kayayan
3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/