top of page

Min dankbaarheid!
Luk 17:11-19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Die sonde is iets wat liggaam en siel soos melaatsheid uitmekaar laat val. Die sonde is iets wat huwelike en gesinne laat verbrokkel , soos melaatsheid. Tekenend van die gemeenskap tussen God en mens wat deur die sonde verwoes was; die sonde wat Adam en Eva uiteindelik nakend voor God laat staan het. En daarom kan melaatsheid vandag ook as beeld dien van ons sondetoestand.
Bron: Lees Luk 17:11-19
Teks: v15: En een van hulle, toe hy sien dat hy gesond was, het omgedraai en God met 'n groot stem verheerlik.
Tema: Skaars dankbaarheid
Psalms: 33:1,2; 68:4,9; 40:2,4; 86:5,6.
bottom of page