
Medegelowiges stel teleur
Ps 123 Ds G Opperman Ps Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
'n Mens kan optrek na die Huis van die Here met die wonderlikste gevoel van afwagting in jou hart en jy kom daar en selfs die mense wat saam met jou opgetrek het na Jerusalem, jou medegelowiges, jou medepelgrims, behandel jou sleg.
Bron: Psalm 123
Opnamedatum: 2019 03 11
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 123: 1,2 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/