
Manne van geweld
Ps 140 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
Baie klem in Ps 140 (soos in baie ander Psalms) op die manne van geweld. Wanneer ons na hierdie tema kyk, dan weet ons ook dis 'n baie aktuele tema vandag. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 140
Opnamedatum: 2020 01 20
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 140:10,11 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/