top of page

Luister tydig na die Profetiese Woord!

Luk 16 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

’n Voorportaal tot die hemel, kan ons sê, daar waar Lasarus is en ’n voorportaal tot die hel, daar waar die ryk man is ... Nie denkbeeldige plekke nie! Nie kamma-kamma land nie, maar werklikhede!

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page