
Laat ons!
Hebr 10 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 13c Nabetragting GK Matlabas
Laat ons toetree! Laat ons die belydenis vashou! Laat ons op mekaar ag gee! Laat ons die onderlinge byeenkoms nie versuim! Wie en wat is die ons na wie hier verwys word? Woordverkondiging, GK Matlabas: Hebr 10, ds Gustav Opperman, @Woorde uit sy Woning
Dis die gelowiges, sal u vir my sê. Dis die gelowiges in die gemeente van die Hebreërs. Dis die gelowiges van alle tye. ... En laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie.
Bron: Hebr 10
Opnamedatum: 2018 02 25
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/