top of page

Koningsgesag: Erken die Koning!
Bybelstudie 77 Lukas 20 - Woorde uit sy Woning
Hy het nooit terwy lHy op aarde was, iemand se toestemming gevra om iets te doen wat Hy wou doen nie. Hy het altyd opgetree asof Hy in alle opsigte die gesag van sy Vader het. Volg die Lukas Bybelstudiereeks: Christus vir Vandag op ons YouTUbe-kanaal, Woorde uit sy Woning. Bron: Lukas 20:1 Koningsgesag: Erken die Koning! Lukas Bybelstudie: Christus vir Vandag#77 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2019 09 04 Hierdie Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Traporrelmusiek: Orrelis: Mariaan Senekal Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 377
bottom of page