top of page

Kerkmense het mekaar lief

Ps 133 Ds G Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Twee dinge kan ons aflei uit Psalm 133: 1) Wanneer die broeders en susters eensgesind is, lei dit dat ander in die wêreld tot geloof kom. En 2) dat hulle onweerstaanbaar na die Bron van daardie lieflike geur getrek word. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.  

Bron: Psalm 133 

Opnamedatum: 2019 08 26  

Music used in this video: 

1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel  

2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 133:1,2 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble)  Administratiewe Buro  Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika  

Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042  

bestellings@gksa.co.za Toestemming: Ds Eric Kayayan  

3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page