top of page

Jesus sien ons raak

Preek Matthéüs 2 - Woorde uit sy Woning

Oral in die Skrif duik hulle op: blindes, dowes, lammes, kreupeles, melaatses, geesgekweldes. Hulle is oral daar, soos hulle vandag nog oral daar is. Hulle is ‘n gedurige sigbare herinnering dat ons in stukkende wêreld bly. En so kom ons ook Sondagoggende aangesukkel kerk toe: die stil gestremdes op pad na die huis van God. In hulle hart is daar nie behoefte aan kontak, ‘n behoefte aan oogkontak. Sien u hulle raak, geliefdes? Woordverkondiging: Handelinge 2 Ds Gustav Opperman. En hoe lees ons het die Christus, die Gesalfde gemaak ? Hoe het die Seun van God gemaak ? Hy het hulle gesien (so staan dit daar ...) Hy het hulle raakgesien. Daar was oogkontak gemaak ... en ...? en Hy het innig jammer vir hulle gevoel. Daar was by Hom ‘n aalmoes ... meer as goud en silwer .. meer as brood en vis ... daar was by Hom ‘n aalmoes ... daar was by Hom meegevoel ... daar was by Hom deernis ... Bron: Mat 14:14-21, Handelinge 2:42-3:13 Christus sien ons raak Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 03 01 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 96
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page