top of page

Jesus se verlowing
Maleagi 3, Luk 3 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Skokkend! Israel staan hier voor die Here op dieselfde basis as die heidenvolke en God se oordeel is aan die kom!
Bron: Lees Mal 3:17-4:6; Luk 3:1-22
Teks : Luk 3:21a toe die hele volk gedoop en Jesus ook gedoop is …
Tema: Jesus se verlowing Sing: 24;1,4,5; 18:12,14; 97:1,2; 36:2
Opnamedatum: 2025 04 06
bottom of page