top of page

Jesus open die boekrol.
Bybelstudie 12 Openbaring 5 - Woorde uit sy Woning
Die probleem wat Johannes hier skets, is: Daar is die Vader. Hy het alles geskape en Hy is aanbiddingswaardig. Hy het die Raadsplan van die geskiedenis in sy regterhand. En daardie Raadsplan moet ontvou. Wie is waardig om die boekrol te open? Skryf asb in op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Kliek op die klokkie en volg saam met ons die Openbaring Bybelstudiereeks elke Woensdag. Ons video's Troos, Bemoedig, Waarsku en Leer. Wie 'n oor het om te hoor, laat hom hoor wat die Gees aan die Gemeente sê. Die mens se omgang met die boek Openbaring het al tot baie misverstand gelei. Sommige gebruik dit vir toekomsvoorspelling, ander weer om allerhande teorieë van sameswering te staaf. Dan is daar diegene wat dit net vermy, omdat hulle dit te oorweldigend vind. Ds Gustav Opperman neem ons deur 'n reis van die boek Openbaring met een hoofdoel en dit is om dit vir gelowiges as 'n boek van troos en bemoedigend te ontsluit. Bron: Openbaring 5:1-14 Jesus open die boekrol Openbaring Bybelstudie#12 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning' 2020 11 23 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Series Intro: Dark Memory: Cinematic Dark Silent Partner 2:09 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. Series Outro: Nemesis: Cinematic Dramatic Artist: ALBIS 2:13 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). position: 236
bottom of page