top of page

Jesus het opgestaan

Ps 16 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie

"U maak vir my die pad van die lewe bekend" en U lei my in alles (Ps 16:11). As ons dit lees, dan besef ons dis presies hoe die Here Jesus Christus ook geleef het en ook hoe Hy die dood ingegaan het met die wete dat sy Vader sy siel nie aan die doderyk sal oorgee nie. Volg die Psalm Bybelstudiereeks Woensdae op  @Woorde uit sy Woning  Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. Bron: Psalm 16 Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2022 03 29

 

Music used in this video: Intro: 1) Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242GagOverture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel Outro: Music used in this outro obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. However, you must include the following information in your video description: Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ YouTube may also credit the artist and link the Audio Library from your video. Please note that the license’s attribution requirements also apply if you use this audio track in videos outside of YouTube.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page