
Jesus, my Bemaking
Mat 1 Ds Gustav Opperman GK Suidkus @WoordeuitsyWoning
Ons kan die verbondsboek plegtig op die uitstalrak bêre soos baie mense met die ou Familiebybels maak … Iets om eerbiedig uit te haal en dan vir die besoekers te wys saam met die geslagsregister … Hier is die name van ma en pa, die name van oupa en ouma, oupa en oumagrootjie … opgeskryf in die Here se boek van sy Ou en Nuwe Testament. Of sal ons hierdie testament anders sien? Sal ons dit sien as 'n bemaking in die vorm van 'n Kind? Woordverkondiging, Mat 1, ds Gustav Opperman GK Suidwes.
Sal ons daardie Kind in ons arms neem En sal ons Hom dan, soos Josef, Jesus, Verlosser noem ? "Glo die maagdelike geboorte" sê die engel vir Josef, "Glo dit en wees 'n vader vir hierdie Seun". Jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
Bron: Matthéüs 1
Opnamedatum: 2022 12 18
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/