
Is ek sielsgesond?
111 Johannes Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Hoe kan u en ek aanvaar dit weet dat dit met ons eie siele goed gaan? Ons kom gewoonlik redelik gou agter wanneer dit met ons liggame sleg gaan en ons het, danksy die mediese wetenskap, ook baie hulpmiddelle in die verband. Maar hoe weet ons dat ons siele gesond is ? Woordverkondiging: 111 Joh 3 ds Gustav Opperman, GK Colesberg.
Gajus was ‘n mede-arbeider van die waarheid. Hy het in die waarheid gewandel. en daarom het dit met sy siel goed gegaan. Sy persoonlike lewe was in harmonie met die waarheid. Oefen jou in die godsaligheid. Skryf die apostel Paulus aan Timoteus. Bestee jou tyd daaraan. Spandeer jou energie daaraan om jouself te oefen in geestelike fiksheid Want die liggaamlike oefening is tot weinig nut, maar die godsaligheid is nuttig vir alles, omdat dit die belofte van die teenwoordige en die toekomende lewe het (1 Tim 4:7).
Bron: 111 Johannes
Opnamedatum: 2024 01 14
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/