top of page

Hy verander die geskiedenis! Hy is in beheer!

Preek Jesaja 52 - Woorde uit sy Woning

Tema: Kyk eerder na die HERE se Kneg Lees Jesaja 52:13-53:12 TeksJesaja 52:13 Kyk, my Kneg sal voorspoedig wees, Hy sal hoog en verhewe, ja, baie hoog word. Volgens wêreldse standaarde moet jy ‘n mooi beeld uitstraal om om bewonder en geglo te word. Die HERE werk nie so nie. Hy keer hierdie orde om. Hy hou die Swakke en Onaantreklike aan ons voor, ‘n Kneg wat nie goed lyk nie. Sy voorkoms ontstel mense. Hulle kyk liewers weg. Kyk na my Kneg! sê die HERE. Kyk hoe verniel en verbrysel is Hy. Dit is hoe julle sou gelyk het as dit nie vir Hom was nie. Hy is God se Dienaar wat die wêreldgeskiedenis verander. Wie sou soiets glo, vra die profeet Jesaja? Vra vir jou gratis CD of DVD nadat jy ingeskryf het op ons kanaal. Aanbod geldig tot einde Desember 2016. Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks. Beskikbaar: Minireeks: Die Tien Gebooie Epos ons vir volledige lys van alles wat op CD en DVD beskikbaar is. -~-~~-~~~-~~-~- Please watch: “Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500” https://www.youtube.com/watch?v=3SzZBe2Ean8 -~-~~-~~~-~~-~- position: 764
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page