
Hy heel gebrokenes
Ps 147 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
Hy genees die wat gebroke is van hart, omdat die Here opregte gebrokenheid by jou tot stand gebring het. Jy het nou besef: Ek gaan nie nou my situasie blameer op die Babiloniërs, of op omstandighede, of op die regering, of op hierdie of daardie persoon, of op die verhoudings waarin ek was nie. Ek is die een wat gebroke van hart moet wees oor my eie sondetoestand, oor die feit dat ek so ver van die Here af gedwaal het.
Bron: Psalm 147
Opnamedatum: 2020 07 20
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 147:1,3 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/