top of page

Hou aan bid!

Jes 62 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Besit ons kinders nog die Koninkryk? Is hulle nog erfgename van die ewige lewe? Of is hulle maar net besig om bal te skop tussen die puinhope van Jerusalem? Hulle leer van evolusie. Hulle word voorgestel aan godsdienste. Hulle word ingelyf in die kultuur van menseregte. Stort jou hart uit soos water voor die aangesig van die Here! Gereformeerde ouers, kyk die kinders is honger op die hoek van die strate, honger vir die brood van die lewe! 

Wat het oorgebly ? Wat is daar nog om aan vas te hou ? Dis die kerk van vandag, Broeders en Susters, Dis die kerk van vandag!  


Bron: Prk Jes 62:1-12 

Teks 62:6  O Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit wat gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie. o Julle wat die HERE herinner aan sy beloftes--moenie rus nie en laat Hom nie met rus nie, totdat Hy Jerusalem bevestig en maak tot 'n lof op aarde! 

Tema: Bid vir jerusalem 

Psalms: 48:1,4,5; 130:1,2; 84:1,2,3; 84:6.  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page