top of page

Hoe sal dit wees in die laaste dae voor die Wederkoms?

Preek Lukas 17 - Woorde uit sy Woning

Hoe sal dit wees in die laaste dae ...? Hoe sal dit wees in die dae voor die Here Jesus se wederkoms .... daardie Dag van die Seun van die mens ...? (soos dit in die Bybel genoem word). Hoe sal ons weet hoe om daarvoor gereed te wees? Wanneer sal die wederkoms plaasvind ? Dis vrae wat gelowiges al vir eeue lank besig hou. Reeds in die Here Jesus se tyd toe Hy nog hier op aarde was, was die belangstelling al daar ... Bron: Lukas 17:20-37 Hoe verwag jy die Wederkoms? Ds Gustav Opperman (2017 11 05) position: 706
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page