top of page

Hoe lyk 'n dissipel van Christus?
Bybelstudie 22 Lukas 6 - Woorde uit sy Woning
Lukas is 'n geskiedskrywer. Dit is hoe hy homself bekend stel aan die begin van sy weergawe van die Evangelie. Hy het die oorgelewerde verhale oor Jesus nagegaan en hy het ook self ander bronne ontgin. Sodoende wou hy sekerheid aan Theofilus gee ... Sekerheid aangaande die historiese waarheid van die gebeure rondom die lewe en sterwe van Jesus van Nasaret. Wanneer ds Gustav Opperman in hierdie Bybelstudiereeks op die voetspore volg van die historikus, Lukas, het hy dieselfde doel as die evangelis. Hy wil u sekerheid gee aangaande die betekenis van Jesus, die Christus, vir ons vandag. Hierdie is die 22ste in die Bybelstudiereeks oor die boek Lukas. Please watch: “Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500” (Lokfilm) https://youtu.be/3SzZBe2Ean8 position: 687
bottom of page