top of page

Het jy vrede met God? Is Hy jou vyand? Friend? Enemy of God?
Preek Romeine 5 - Woorde uit sy Woning
The atheist, the Buddhist, the man of the world might say: But I have no problem with God! In fact, I am a very peaceful person. I have a lot of time for my fellow man. Time for nature. And I live a good life. I am not in a state of war with God.\r Besides, (they say), if God does exist, then He is, after all, a God of love and a God of love will never harm anyone.\r It makes no difference. God is waging war with you! Without Jesus Christ you are His enemy! Die ateïs, die boeddhis, die wêreldling, kan miskien sê: Maar ek het nie 'n probleem met God nie! Trouens, ek is 'n baie vredeliewende mens. Ek het baie tyd vir my medemens. Tyd vir die natuur. En ek lewe 'n goeie lewe. Ek verkeer nie in 'n staat van oorlog met God nie. Buitendien, (sê hulle), as God bestaan, dan is Hy mos 'n God van liefde en 'n God van liefde sal mos nooit enige iemand skade aandoen nie. Dit maak geen verskil nie, mens. God is besig om teen jou oorlog te maak! Sonder Jesus Christus is jy sy vyand! “Do you long for a friend? Jesus is your Friend.\r Do you need help? Jesus will help you.\r \rAre you looking for happiness and joy? Jesus is the Answer. “\r \r Why is it important for us to first have peace with God?\r \r The simple reason is that we can expect no blessings from God\r if we do not have peace with God.\r \r Yet, it is a foolish man who firstly directs his life to the blessings.\r Besides, you don't know how long your life will last ...\r whether there is still time left\r before you have to appear before the Judge of heaven and earth ...\r\r \r Because the main purpose of the gospel is not to promise people a better life.\r The main purpose of the gospel is not to promise to each and every one\r that they may come to God as they are.\r \r Beware, dear viewer,\r beware the Dutch Reformed Church and every other church association\r which excuses fornication and homosexuality today.\r You have no peace with God\r. !“Verlang jy na ‘n vriend? Jesus is jou Vriend.\r Het jy hulp nodig? Jesus sal jou help.\r Soek jy geLukas en vreugde? Jesus is die Antwoord.”\r \r Hoekom is dit belangrik dat ons eerste vrede met God het?\r \r Die eenvoudige rede is dat ons geen seëninge van God kan verwag \r as ons nie vrede met God het nie.\r \r Tog is dit ‘n dwase man wat sy geloofslewe eerstens op die seëninge rig.\r Jy weet buitendien nie hoe lank jou nietige lewe nog gaan duur nie ...\r of daar hoegenaamd nog tyd oor is \r voor jy voor die Regter van hemel en aarde moet verskyn nie ...\r dalk sonder vrede moet verskyn nie. Want die hoofdoel van die evangelie is nie om mense ‘n beter lewe te belowe ook nie.\r Die hoofdoel van die evangelie is nie om aan ‘n ieder en ‘n elke te belowe\r dat hulle maar na God kan kom soos hulle is nie.\r \r Oppas, geagte kyker,\r oppas Nederduits Gereformeerde Kerk en elke ander kerkverband\r wat vandag hoerery en homoseksualiteit verskoon.\r Julle het nie vrede met God nie\r! Bron: Romans 5:1 Do you have peace with God? Het jy vrede met God? Atheist, Buddhist, man of the world? Roman series: Justified #22 Ateïs, boeddhis, wêreldling? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Romeinereeks: Reg voor God #22 2019 10 13 Music: Saraband and Variations - Händel Organist: Mariaan Senekal position: 484
bottom of page