top of page

Het jy God lief? Verlustig jou in sy dag!

Preek Hebreërs 3 Heidelbergse Kategismus 38 - Woorde uit sy Woning

HK Sondag 38, Lees: Hebreërs 3 en 4 Tema: Verlustig jou in die Here se dag! Omdat jy Hom liefhet en verlang, innig daarna verlang om die ewige Sabbatsrus in te gaan om in die drie-enige God tot rus te kom ... daarom sal jy self die rusdag onderhou. Dit sal vir jou ‘n vreugde en ‘n plesier wees. Dan sal jy bereid wees om in te gaan teen die gang van die wêreld wat God se rusdag haat. position: 757
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page