
Herken jy die Hemelse Gasheer?
Luk14 Nagmaalreeks 20a Voorbereiding Ds G Opperman
Ons sal dalk eendag verbaas wees wie almal aan die hemelse feesmaal sal aansit. Hulle sal nie almal my taal praat nie. Hulle sal nie almal my kleur hê nie. Hulle sal nie almal my kerkverband hê nie. Maar hulle sal almal een ding in gemeen hê: hulle sal hulp nodig hê. En hulle sal kom om dit by die hemelse Gasheer te vind … En elke stukkende siel sal weer heel wees. Bron: Lukas 14:1-24
Teks: 14:15 En toe een van die wat saam aan tafel was, dit hoor, sê hy vir Hom: Salig is hy wat brood eet in die koninkryk van God.
Tema: Herken die hemelse Gasheer
Psalms: 105:1,3; 18:12,14; 146:4,5; 32:3,4
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/