top of page

HERE, dink aan u kerk!

Ps 74 Ds G Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning ​

Een van die pragtige winspunte van die gereformeerde geloof is dat ons 'n verbondsbegrip het. Dink in ons stryd dat dat ons 'n God dien, die God van Abraham, Isak en Jakob, die God van wordende geslagte tot in ewigheid die Heer! Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.  


Bron: Psalm 74 

Opnamedatum: 2016 11 07  


Music used in this video: 1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel  


Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 74:1,15,16 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page