top of page

Hartseer oor die Kerk

Ps 137 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Ps 137 is 'n baie ernstige lied, as waarskuwing vir ons as kerk van die Here, dat ons regtig erns moet maak met dit wat ons het. Dit kan  van ons weggevat word! Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae. 

Bron: Psalm 137 

Opnamedatum: 2019 10 21  

Music used in this video: 

1)Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel 

2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  

Ps 137:4,5 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  

Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page