top of page

Goedheid tot in Ewigheid

Ps 136 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudie:God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Deur die geskiedenis is Christus in sy goedertierenheid aanwesig, so wanneer Hy uiteindelik daar aan die kruis hang, en sy lewe gee, dan is dit nie net vir ons wat nou leef nie en die wat daarna kom nie. Dit is die goedertierenheid teenoor almal wat sy broers en sy susters was van die begin van die skepping af. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae op  @WoordeuitsyWoning  

Bron: Ps 136 

Opnamedatum: 2019 10 14  

Music used in this video: 

1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel  

2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  

Ps 136:1,12,20 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  

3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page