top of page

God vra die moeiliker weg Die breë en die smal weg
Preek Matthéüs 7 - Woorde uit sy Woning
God vra die moeiliker weg. Jy moet die breë weg of die smal weg kies! Mattheus 7:13-14 - “Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan.” Die keuse tussen die twee poorte en die twee weë het ewigheidsimplikasies. Die breë pad begin maklik: Sieltjie sonder sorg, jollie patrollie! Jy kan selfs dop in die hand loop. Jy loop saam met 'n marching band”. Orals langs die pad is daar verversingstalletjies. Dit lyk of daar selfs roltrappe na die hemel is. Daar is busse vol mense op daardie pad ... Maar aan die einde daarvan raak dit skielik ongemaklik, baie ongemaklik ... position: 770
bottom of page