top of page

God se unieke Naam bo alle name!

Preek Psalms 113 Heidelbergse Kategismus 36 - Woorde uit sy Woning

Lees: Psalm 113 Tema: ‘n Naam der name! Die Eerste gebod sê ons dien ‘n unieke God Die Tweede gebod sê: daardie God het ‘n unieke beeld Die Derde gebod sê daardie God het ‘n unieke Naam en daardie Naam is nie maar net iets van God nie maar dis ‘n aanduiding van sy hele wese. Die sonde teen die Naam is dus nie maar net ‘n sonde teen dit of dat nie, maar ‘n sonde teen Hom self. Vra vir jou gratis CD of DVD nadat jy ingeskryf het op ons kanaal. Aanbod geldig tot einde Junie 2017. Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks. Beskikbaar: Minireeks: Die Tien Gebooie Epos ons vir volledige lys van alles wat op CD en DVD beskikbaar is. -~-~~-~~~-~~-~- Please watch: “Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500” https://www.youtube.com/watch?v=3SzZBe2Ean8 -~-~~-~~~-~~-~- position: 758
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page