top of page

God se kinders erf die aarde

Mat 6 Ds G Opperman GK Steynsburg @WoordeuitsyWoning

Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe. Dis mooi woorde. Dis woorde wat baie mense al aangetrek het, self ongelowiges en heidene. Woordverkondiging: Mat 6, ds Gustav Opperman Marais Steyn Outehuis GK Steynsburg.  

Bron: Lees: Psalm 37; Jes. 52:13 – 53:12; 61; Mat 5:1-12 

Teks: 5:5  Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe. 

Tema: Buig voor die Here en die aarde is joune ... Ps. 146:1,3; 19:6,7; 23:1; 36;2,3 Opnamedatum: 2024 07 27  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  

Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page